Boereplaas Bordspel Board Game
Boereplaas - Nou gaan ons boer.
Doel van die Spel - Onthou jy vir oom Kallie, daardie droogmaker-voorman op Boereplaas wat nooit iets kon reg doen nie? Wel, ontmoet oom Sakkie! Hy kan niks regdoen nie. Hy leen jou (die boer) voertuig en gooi petrol in jou diesel bakkie en stamp die bakkie as hy dorp toe gaan. Hy leen ook geld en dobbel alles uit by die casino. Hy is ‘n modern ramp! Ongelukkig het jy vir oom Sakkie nodig om jou boerdery aan die gang te kry. Soos met enige bordspeletjie is daar sekere reëls waarvolgens die spel gespeel word. Hier ’n paar hoofkenmerke van BOEREPLAAS™:
(3867)
SKU | 3867 |
Shipping Weight | 2.0000kg |
Shipping Width | 0.240m |
Shipping Height | 0.060m |
Shipping Length | 0.450m |
Shipping Cubic | 0.006480000m3 |
Be The First To Review This Product!
Help other Springbok Foods users shop smarter by writing reviews for products you have purchased.